KALLIMO-KALLIGRAFIEGILDE
Logo ontwerp deur Heleen de Haas
DIE DOEL VAN DIE GILDE IS:
 
  • Om op ‘n gereelde basis bymekaar te kom;
  • Demonstrasies/werkswinkels aan te bied;
  • Lede te motiveer om aktief te wees;
  • Uit te reik en om te gee.....
Byeenkomste vind in 2019 plaas by die NG Kerk,
h/v 24 ste Laan en Louis Trichardtstraat, Rietfontein.


Datums verskyn op die rooster.
ALLE BELANGSTELLENDES IS
HARTLIK WELKOM


Ledegelde = R350 per jaar